GrainSA Profile Banner
Grain SA Profile
Grain SA

@GrainSA

Followers
21K
Following
3K
Statuses
11K

Grain SA is a non-profit organisation representing the grain producers of South Africa.

Pretoria, South Africa
Joined June 2014
Don't wanna be here? Send us removal request.
@GrainSA
Grain SA
36 minutes
Nog ‘n week van waardevolle besprekings is agter die rug! Dankie aan elke lid wat by die Graan SA streeksvergaderings betrokke was – julle insette help om ‘n sterker toekoms vir die bedryf te bou. Sien die skedule vir die komende streeksvergaderings hier:
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
Tweet media four
0
0
0
@GrainSA
Grain SA
1 day
Is die teling-en-tegnologieheffing op sojabone (SACTA-heffing) doeltreffend? Lees meer oor hierdie heffing en die impak daarvan op jou as produsent in dié artikel van @sa_graan, die tydskrif van Graan SA.
@sa_graan
SA Graan/Grain
2 days
Maak die teling-en-tegnologieheffing op sojabone (SACTA-heffing) hond haaraf? Vind uit oor die nuutste verwikkelinge rondom dié heffing en hoe dit jou as produsent raak. @GrainSA #SACTA #sojabone
Tweet media one
0
0
1
@GrainSA
Grain SA
4 days
Die Februarie-uitgawe van @sa_graan, die tydskrif van Graan SA, is nou aanlyn beskikbaar. Volg die skakel hieronder vir die e-boek.
@sa_graan
SA Graan/Grain
4 days
The February edition of SA Graan/Grain is now available online. Click the link below for the ebook. Die Februarie-uitgawe van SA Graan/Grain is nou aanlyn beskikbaar. Volg die skakel hieronder vir die e-boek.
Tweet media one
0
1
3
@GrainSA
Grain SA
7 days
Nog ‘n suksesvolle week is verby! Ons sien uit na nog insiggewende gesprekke en samewerking in die weke wat voorlê. Vind die skedule vir die komende streeksvergaderings hier:
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
Tweet media four
0
0
3
@GrainSA
Grain SA
8 days
Graan SA lewer pleidooi om sorghum van BTW vry te stel via @landbou
0
0
3
@GrainSA
Grain SA
10 days
The presence of Goss’s wilt is causing concern among grain farmers and trading partners. @sa_graan , the magazine of Grain SA, takes a closer look at the issue here: *Photos courtesy of an affected producer in Ermelo*
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
0
2
5
@GrainSA
Grain SA
12 days
Oesskatting: Swak planttoestande ry boere se plantplanne in die wiele via @landbou
0
0
3
@GrainSA
Grain SA
12 days
RT @SclerotiniaZA: Keep an eye on your soybean crops! If you notice bleached stems under the canopy, it could be a sign of Sclerotinia Stem…
0
2
0
@GrainSA
Grain SA
14 days
Rising Input Costs: The Pressure Producers Face At today's Case IH Media Day, Grain SA's senior agricultural economist Corne Low, provided valuable insights into how escalating input costs affect farm profitability and what strategies producers can adopt to stay resilient.
Tweet media one
Tweet media two
0
0
1
@GrainSA
Grain SA
14 days
GRAAN JOU WEL: Heffings wat bydra tot volhoubare graanbedryf via @Netwerk24
0
0
1
@GrainSA
Grain SA
14 days
To each member who attended the Grain SA regional meetings this week, we appreciate your time and valuable input! Together, we are…capable of wider perspectives, new ideas and a better future. Find the schedule for the upcoming regional meetings here:
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
Tweet media four
0
0
2
@GrainSA
Grain SA
15 days
Swartland se koringprodusente veg om oorlewing via @AgriOrbit
0
0
0
@GrainSA
Grain SA
15 days
SA Wheat farmers are fighting for survival 🌾 Local wheat producers face extreme challenges - unpredictable weather, soaring costs & subsidized imports. Their survival is key to food security! 🔍 Read about the hurdles & solutions 👉 #FoodSecurity #wheat
0
2
5
@GrainSA
Grain SA
16 days
Nuwe mielieverwelksiekte: Onderskei tussen feite en wilde gerugte via @landbou
0
0
2
@GrainSA
Grain SA
18 days
Graan SA Streeksvergadering - Streek 26 Datum: 28 Januarie 2025 @ 09:00 Plek: Jan Basson Saal, Overberg Agri, Moorreesburg Sien 'n kopie van die volledige vergaderingskedule hier:
Tweet media one
0
0
3
@GrainSA
Grain SA
23 days
In dié artikel van @sa_graan, tydskrif van Graan SA, word berig dat nuwe broodkoringkultivars plaaslik vrygestel is om die koringbedryf landwyd van hoogs presterende agronomiese kultivars te voorsien.
0
0
2
@GrainSA
Grain SA
28 days
At the recent @agri_seta Agri-Edu Symposium, Grain SA CEO Tobias Doyer emphasised the need for programs that address skills gaps and equip students for an ever-evolving agricultural industry. Read the full article here: 👇🏼
0
1
1
@GrainSA
Grain SA
30 days
Hoë brandstof- en kunsmispryse, saam met duur saad- en trekkeruitgawes, plaas druk op produsente se finansiële beplanning. In dié artikel van @sa_graan deel Marguerite Pienaar insigte oor 2024 se sleutel-ekonomiese aanwysers en hul impak op winsgewendheid.
0
0
0
@GrainSA
Grain SA
1 month
Dr. Tobias Doyer, uitvoerende hoof van Graan SA, het sy visie vir 2025 gedeel met ’n boodskap van moed aan landbouers. Dr. Doyer beklemtoon dat lae internasionale pryse en hoë produksiekoste groot uitdagings bly. Luister na die volledige onderhoud hier:
0
0
2
@GrainSA
Grain SA
1 month
The 𝐆𝐫𝐚𝐢𝐧 𝐆𝐮𝐢𝐝𝐞 𝟐𝟎𝟐𝟓, featured with the December/January edition of @sa_graan —the magazine of Grain SA—offers essential information about the grain and oilseed industry. Access the online version in Afrikaans and English here:
@sa_graan
SA Graan/Grain
1 month
Grain Guide 2025, which is published alongside the December/January edition of SA Graan/Grain, provides readers with contacts and relevant information about the grain and oilseed industry. Click on the link for the online version in Afrikaans and English.
Tweet media one
0
0
3