![Netwerk24 Profile](https://pbs.twimg.com/profile_images/1812456604542877696/VIh-A4t__x96.jpg)
Netwerk24
@Netwerk24
Followers
211K
Following
758
Statuses
193K
Al die nuus, politiek, sport, geldsake & vermaak tot menings & diepteontledings, #AllesOpEenPlek & in Afrikaans! Volg @Netwerk24Sport vir top-sportnuus.
Johannesburg
Joined April 2009
LEES HIER: 👉Raygun, die alleenloper-bobbejaanmannetjie, wat onlangs inwoners van Pretoria se aandag getrek het, is Vrydag op ’n wrede en barbaarse wyse deur skoolleerlinge doodgemartel. || @anenabphoto
0
0
1
LEES HIER: 👉Wat is die erfenis van die pas oorlede Sam Nujoma, eerste president van Namibië, vir sy land en Suider-Afrika? Leopold Scholtz kyk na sy lewe se betekenis. | #SWAPO #Namibia #SamNujoma
0
0
0
🔗KLIK HIER: 🥊🏆Ná vyf rondes is Dricus du Plessis steeds die wêreldkampioen. Hy is steeds onoorwonne in die UFC en het nou nege gevegte op 'n streep gewen. | #DricusduPlessis #UFC
0
1
17
Dricus du Plessis besing pres. Donald Trump van Amerika en Elon Musk se lof. ||#DricusduPlessis #DonaldTrump #ElonMusk
0
0
1
’n Polisiekaptein van Upington in die Noord-Kaap gaan dissiplinêr verhoor word nadat ’n video op sosiale media aan die lig gekom het wat glo wys hoe hy ’n boer en ander inwoners van die Upington-distrik vloek en verskree. ||#Upington
0
0
1
’n Pastoor van Khayelitsha is in aanhouding nadat hy jong vroue glo bedrieg en aan hulle gesê dat hulle seks met hom moet hê om hul genesing te ontvang. ||#Khayelitsha
0
0
0
’n Seun (9) van die Paarl se vriende het “seker weens vrees en skok” stilgebly nadat hy glo voor hul oë in ’n plaasdam verdrink het, sê Shureta Majoor (44), die seun se grootmaakma. ||#Paarl #FranciscoIsaacs #ShuretaMajoor
0
0
1
’n Golden Arrow-bus het Donderdag in ’n sinkgat in Simonstad beland. ||#GoldenArrow #Simonstad
0
0
0
Ons staan vir ons gedeelde mensheid, nie vir oorlewing van die sterkste nie. Só sê pres. Cyril Ramaphosa by vanjaar se staatsrede. 👉Volg Netwerk24 se regstreekse dekking soos gebeure ontvou hier: | #Staatsrede2025 #Sona2025
0
0
0
’n “Rustige grapjas” (31) van die Paarl is Maandag kort ná middernag naby sy huis ná ’n onderonsie doodgesteek en van sy selfoon beroof. ||#Paarl #LeeRoySchoeman
0
0
0
Haar hele lyf het gebewe ná haar noue ontkoming met ’n Mosambiekse spoegkobra in ’n badkamer in die Krugerwildtuin. ||#Krugerwildtuin #RiaLuther #Mozambicanspittingcobra
0
0
0
đź”´ Volg die jongste gebeure in aanloop tot pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede. #SONA #SONA2025 #CyrilRamaphosa
0
0
0