Explore tweets tagged as #Transformasie
Kom kyk hoe Marilda weer van oor-tot-oor kan glimlag oor haar pragtige transformasie! .Moet dit nie misloop nie - skakel vanaand in op #ViaDStv147 om 18:00! . #12SmileDentistry #12Smile #Via #ViaDStv147 #DrNou #DrRiekieSmit #HenckConrey #Transformasie #SmileMakeover #NewSmile
0
0
0
Ons is opgewonde! Vanaand op Dr.Nou! verrig Dr Martinette Engelbrecht by 1,2 Smile wondere om vir Mark ‘n splinternuwe glimlag te gee!😀.#12SmileDentistry #12Smile #Via #ViaDStv147 #DrNou #DrMartinetteEngelbrecht #DrRiekieSmit #HenckConrey #Transformasie #SmileMakeover
0
0
0
Vanaand op Dr.Nou! kyk ons hoe Irene deur ‘n groot transformasie gaan en weer kan spog met ‘n pragtige glimlag!.Moet dit nie misloop nie - skakel vanaand in op #ViaDStv147 om 18:00!.#12SmileDentistry #12Smile #DrNou #DrRiekieSmit #HenckConrey #Transformasie #SmileMakeover
0
0
0
Ons is uiters opgewonde en glimlag breed!.Vanaand begin die eerste episode van Dr.Nou! se 6de seisoen! .Kom kyk gerus saam op #ViaDStv147 om 18:00 hoe Hendrien deur ‘n ongelooflike transformasie gaan! .#12Smile #Via #DrNou #Transformasie #SmileMakeover
0
0
0
Die uitvoerende direkteur van die #FWdeKlerkStigting, Christo van der Rheede, nooi die publiek en besigheidsektor uit om die werksaamhede van die Sentrum vir die #Grondwetlike #Transformasie van Suid-Afrika finansieel te ondersteun. Leer meer:
0
0
0
Ontmoet die 12 vrouens wat saam met die #Stralend-span die nuwe jaar met groter selfvertroue en ’n vars voorkoms wil aanpak. Volg die skakel en lees meer 👇👇. #transformasie #kophartensiel @AngeliqueGerber.
0
1
1
Jesus, die Goeie Herder, bied oorvloedige lewe. Hy onthul vals leringe en die rowers wat geestelike rykdom steel. Transformasie, vrede, vreugde en groei volg. #OorvloedigeLewe #Transformasie #GoeieHerder".
0
0
0
"Jesus, die Goeie Herder, bied oorvloedige lewe. Hy onthul vals leringe en die rowers wat geestelike rykdom steel. Transformasie, vrede, vreugde en groei volg. #OorvloedigeLewe #Transformasie #GoeieHerder".
0
0
0
VAAL DRIEHOEK - Ramaphosa onderteken die Wysigingswetsontwerp op Billike Indiensneming. #Wysigingswetsontwerp #Transformasie @CyrilRamaphosa @GovernmentZA @deptoflabour .
0
0
0
#rassisme, #transformasie en #dekolonisering is modewoorde wat rondgegooi word deur mense wat min of geen begrip daarvan het nie.
0
0
0