marieke_snyman Profile Banner
Marieke Snyman Profile
Marieke Snyman

@marieke_snyman

Followers
892
Following
11K
Statuses
13K

I like poetry, long walks on the beach, and poking dead things with a stick. Landbouweekblad journalist.

Wakanda
Joined September 2009
Don't wanna be here? Send us removal request.
@marieke_snyman
Marieke Snyman
7 hours
Ons is besig om die tweede reeks TLB vir ‘n boer op te neem. Dit is ‘n lekker dag en lekker weer. #watchthisspace @landbou
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
Tweet media four
0
2
3
@marieke_snyman
Marieke Snyman
22 days
RT @landbou: @landbou het ’n opwindende projek aangepak! Vier van die voorste TLB-fabrikate is deeglik deur boere getoets, en hul waardevol…
0
2
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
26 days
RT @landbou: Die Balfour-hooidag begin die landboujaar op ’n hoë noot met boere en toerustingverskaffers wat vandag (Donderdag) by PJ Kriek…
0
2
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
27 days
RT @landbou: Kyk uit vir die LBW-span op môre se Balfour-hooidag. Ons is daar om verslag te doen oor hierdie demonstrasiedag, deur AFGRI ge…
0
2
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
1 month
RT @News24: South African students face significant financial hurdles in completing tertiary education. Many are left in debt or having to…
0
8
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
1 month
Tweet media one
0
0
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
2 months
Janco se pa het klaar gepraat: Planttyd: ‘Het Janco al gery?’ Dis ‘n baie snaakse berig die!!
0
0
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
2 months
Langlyf Tuli’s by Reitz is die oudste stoetery van sy soort in SA en eienaar, Albie Rautenbach, het ‘n diep vertroue in die waarde wat basterkrag ontsluit. Sy belange strek egter veel wyer as boerdery, onder meer met eiendomsbeleggings oorsee. Dinsdagaand op Landbouweekliks.
0
0
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
2 months
RT @landbou: ▶️🎶 Sy liedjie _Hop Hop Spinnekop_ is tans op almal se lippe (of almal se ore), maar die sanger van die somer se danstreffer,…
0
2
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
2 months
RT @landbou: Op 2 Des. het 36 vierbalspanne by Silver Lakes saamgespan vir ’n dag vol pret. ’n Groot dankie aan ons borge wat dit moontlik…
0
2
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
2 months
RT @landbou: Moenie die veiling misloop nie! 🚜 M. Briers Landboudienste se aanlyn veiling eindig 8 Desember. Registreer & betaal jou deposi…
0
2
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
2 months
As die klok lui, word die afslaer die spilpunt van ’n suksesvolle veiling. Alan Sinclair, besturende direkteur van Vleissentraal Bloemfontein, deel waarom die kundigheid en charisma van ‘n afslaer van kardinale belang is.
0
0
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
2 months
My gunstelingblom. Min dinge is so mooi vir my. 🌼
Tweet media one
0
0
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
2 months
KYK | Johannes Potgieter van Rietkuil (Delmas-distrik, Mpumalanga) het homself in landbou verdiep met sy opbergingsfasiliteit wat buiten sy eie graan ook dié van ander boere stoor. Hy is ook Suid-Afrika se kampioen-tydrenjaer… Kyk vanaand Landbouweekliks 18:00 op VIA.
0
0
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
3 months
RT @landbou: 🚜 Wen ’n Case IH JX45T! Koop CNH-onderdele ter waarde van R10 000+ en kry inskrywings vir die groot trekking in Jan 2025. 💡 Bo…
0
2
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
3 months
RT @landbou: 🎉 Staan ’n kans om ’n New Holland TT3.45-trekker te wen! 🚜 Koop R10 000 se CNH-onderdele = 1 inskrywing. 🎁 Bonus: Kry ’n 12-ma…
0
2
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
3 months
Die goggatjie het my gegroet toe ek by die huis uitwarrel op pad werk toe. Hy’t op ‘n heel charming wyse probeer moonwalk toe ek my foon te veel in sy gesig druk. Cute.
Tweet media one
Tweet media two
0
0
0
@marieke_snyman
Marieke Snyman
3 months
Landbouweekblad het ‘n spul wennerjoernaliste!! Pryse by dosyne
0
0
1
@marieke_snyman
Marieke Snyman
3 months
Landbouweekblad het vandag sy TLB vir ‘n boer-reeks geskiet en dit was ‘n reuse-sukses. Boere het 4 TLB-fabrikate getoets en gaan hul ervarings op Landbouweekblad, en Landbouweekliks binnekort deel. Hier is ‘n vinnige voorsmakie.
0
2
2
@marieke_snyman
Marieke Snyman
3 months
Die son brand ons warm maar TLB vir ‘n boer is lekker!! Watch this space. @landbou
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
Tweet media four
0
1
4