![Ryno Velvet Profile](https://pbs.twimg.com/profile_images/1866126378724151296/cY1SMRtO_x96.jpg)
Ryno Velvet
@rynovelvet
Followers
378
Following
277
Statuses
1K
Ryno Velvet is a South African musician, born in Bellville, Cape Town. Known for being a lead vocalists, rhythm guitarist and drummer. https://t.co/1Bkp2ABILb
South Africa
Joined July 2010
RT @BokRadio: Die #AmptelikeBokRadioTop30 met @FrancoisVanCoke & @rynovelvet en Aande op No 1 na 8 weke
0
2
0
Hierdie jaar gaan ek probeer ski agter die boot. Jy gaan groot sports misloop, maak jou moves! Sien jou op die water. #2025bokboot
0
0
0
Besig om vir almal my en @FrancoisVanCoke se NUWE single 'AANDE' te stuur! Net teveel mense wat die song nog nie gehoor het nie! Die wat weet, Weet! AANDE het sy eie musiekvideo ook! Die draai NOU op YouTube en wag vir jou om saam te sing - HIERDIE AANDE! Hierdie aande fπk my op
0
1
4
Baie liefde vir @amfihart en almal wat saam met @francoisvancoke AANDE in #hartenbos gesing het! Kan nie glo so baie mense ken AANDE al so goed nie, julle is die beste! #AANDE - die nuwe #francoisvancoke en #rynovelvet collab is NOU op #applemusic en meer beskikbaar.
0
1
4
Nog net 'n week! Francois van Coke met Ryno Velvet en die splinternuwe snit #AANDE beskikbaar die 5de Des 24! Pre-Save NOU! π· AJ Howard
0
0
1