mylitnet Profile Banner
LitNet Profile
LitNet

@mylitnet

Followers
4K
Following
209
Statuses
11K

LitNet: Jou 24/7-kunstefees | LitNet: Voicing South African culture

South Africa
Joined March 2011
Don't wanna be here? Send us removal request.
@mylitnet
LitNet
5 hours
Barend van der Merwe: "Capitec se toetrede tot die wêreld van die Suid-Afrikaanse bankwese sou uiteindelik die ander kommersiële banke dwing om hulle eie benaderinge drasties te hersien, of om al meer uit te sak en besigheid te verloor."
0
0
0
@mylitnet
LitNet
6 hours
Jared Pudney: "Maar die direkte aanbod van die Amerikaanse regering is tans aan Afrikaners. Ek moedig jou aan, as jy ’n gelowige in Christus is, om die aanbod te aanvaar!"
0
0
0
@mylitnet
LitNet
6 hours
Alana Bailey: "Dit sal wonderlik wees as Suid-Afrikaanse onderwys kan wegbeweeg van die oorbeklemtoning van akademiese prestasie, wat nie vir alle leerders moontlik is of bevrediging gee nie, en reeds op skoolvlak meer praktiese onderrig kan bied sodat iemand na twaalf of dertien jaar op die skoolbanke direk ’n eie besigheid kan bedryf of ’n spesialisloopbaan kan begin."
0
0
0
@mylitnet
LitNet
7 hours
Op Voertaal: "Verbazingwekkende verhalen over bizarre ervaringen met grootschalige corruptie, intimidatie en misdaad vooral in de financiële en juridische sectoren." ~ Erik van den Bergh
0
0
1
@mylitnet
LitNet
12 hours
"Zuma se dogter, wat geen ooghare vir Shivambu het nie, het verskeie skerp twiets oor hom op X geplaas. Sy meen hy is nutteloos en die ergste ding wat met die party gebeur het." ~ Jean Oosthuizen
0
0
0
@mylitnet
LitNet
1 day
Anna Verloren van Themaat: "Daar is baie oomblikke waar ek wou opgee, want dit is moeilik, frustrerend en duur. Maar dit is ’n obsessie, ’n roeping – iets wat ek eenvoudig nie kan los nie."
0
0
1
@mylitnet
LitNet
1 day
Wiskunde: Graad 8-vraestel en memo, eerste kwartaal
0
0
0
@mylitnet
LitNet
1 day
"Die stigting doen ook ’n beroep op die leierskap van die VSA om breër te konsulteer met ’n wye verskeidenheid Suid-Afrikaanse instellings om ’n dieper insig te verkry in die ekonomiese, politieke, kulturele en sosiale samestelling en kompleksiteit van Suid-Afrikaanse samelewings." ~ Jean Oosthuizen
0
0
0
@mylitnet
LitNet
2 days
Wees ons Valentyn en deel jou liefde met Suidoosterfees! Koop tydens Valentynsweek, 10 tot 14 Februarie, twee kaartjies vir enige van die feesproduksies in hierdie persverklaring en kry 50% afslag op die tweede kaartjie.
0
0
0
@mylitnet
LitNet
2 days
"This article explores the factors that contribute to continuous high performance in mathematics at top-performing secondary schools in the Motheo education district of the Free State, South Africa. This study aims to identify the key elements behind these schools’ success, offering potential insights for improving mathematics education more broadly." – Hendri Theron in 𝘓𝘪𝘵𝘕𝘦𝘵 𝘈𝘬𝘢𝘥𝘦𝘮𝘪𝘦𝘴
0
0
0
@mylitnet
LitNet
2 days
"Die bevindings dui daarop dat die gehalte van die wiskunde-onderwysers, die leeromgewing waarin die leerders onderrig ontvang, en die leierskorps as die vernaamste faktore beskou kan word vir dié skole se sukses in wiskunde-onderrig [...]. Verder is die bevindings nie beperk tot Wiskunde nie, maar kan ook op ander vakke van toepassing wees." – Hendri Theron in 𝘓𝘪𝘵𝘕𝘦𝘵 𝘈𝘬𝘢𝘥𝘦𝘮𝘪𝘦𝘴
0
0
0
@mylitnet
LitNet
3 days
"To address the gap regarding a reliance on CAPS guidelines, a reflective teaching practice should be implemented, in which teachers become self-directed learners and model the process for their learners, thereby promoting the development of learners’ critical thinking skills." – Nadine Fouché-Karsten and Elize Vos in 𝘓𝘪𝘵𝘕𝘦𝘵 𝘈𝘬𝘢𝘥𝘦𝘮𝘪𝘦𝘴
0
2
0
@mylitnet
LitNet
3 days
"Kritiese taalbewustheid bied die voordeel vir leerders om selfbesinning, agentskap en sosiale geregtigheid in die klaskamer te ontwikkel. Dit is boonop gekoppel aan die ontwikkeling van leerders se kritiese denkvaardighede, wat hulle in staat stel om taalhandelinge en uitings in werklike kontekste, soos vergestalt in tekste, te ontleed, interpreteer en evalueer." – Nadine Fouché-Karsten en Elize Vos in 𝘓𝘪𝘵𝘕𝘦𝘵 𝘈𝘬𝘢𝘥𝘦𝘮𝘪𝘦𝘴
0
1
0
@mylitnet
LitNet
5 days
Op dees aarde: ’n Asteroïed wat bots met die aarde?
0
0
1
@mylitnet
LitNet
5 days
"𝘙𝘦𝘤𝘪𝘱𝘦𝘴 𝘧𝘰𝘳 𝘭𝘰𝘷𝘦 𝘢𝘯𝘥 𝘮𝘶𝘳𝘥𝘦𝘳 is gebaseer op die skrywer Sally Andrew se uiters gewilde tannie Maria-reeks. Dié karakter is ’n kosskrywer en troostante wat in ’n moordondersoek gewikkel raak saam met haar beste vriendin en kollega, die joernalis Jessie." ~ Annette Havenga
0
1
1
@mylitnet
LitNet
5 days
"How large is the divide between cities? What all is being swept under the carpet while famous world cities are grabbing most of the attention?" ~ Alex J Coyne
0
1
0
@mylitnet
LitNet
6 days
"Die wet waaroor Trump so te kere gaan, is soortgelyk aan onteieningwetgewing in Amerikaanse deelstate, naamlik die sogenaamde eminente domein, waar regerings die mag het om private eiendom vir openbare gebruik te neem, soos vir paaie en brûe." ~ Jean Oosthuizen
0
0
0
@mylitnet
LitNet
6 days
Op Voertaal: "Het levensverhaal van een man op 25-jarige leeftijd, gevolgd door zijn ervaringen als 62-jarige. Nadruk in het verhaal ligt op seksueel grensoverschrijdend gedrag en bedrog." ~ Erik van den Bergh
0
0
0
@mylitnet
LitNet
6 days
Press release: Announcement of the winner of the Philida Literary Award in 2025
0
0
0
@mylitnet
LitNet
6 days
Press release: Open Book Festival and Book Lounge present Youth Fest 2025
0
0
0