![LEKKER FM 98.3 Profile](https://pbs.twimg.com/profile_images/911951732095246338/QMa6_sb2_x96.jpg)
LEKKER FM 98.3
@lekkerfm
Followers
3K
Following
395
Statuses
9K
LEKKER FM 98.3 is jou nommer 1 Afrikaanse Radio en Aanlyn Stasie - Dit kan net LEKKER raak!
Tshwane
Joined October 2012
LEKKER FM saai vandag regstreeks uit vanaf Lots of Pots Centurion! Kom maak ’n draai en geniet die pragtige omgewing vol blomme en potte! Sê sommer ook vir ons LEKKER FM-span hello tussen 09:00 en 12:00. #regstreeks #buiteuitsending #LotsOfPotsCenturion #LekkerFM
0
1
2
RT @CityTshwane: Save your bathwater and use it to flush the toilet and also to water your plants. #SaveWater
0
8
0
DEEL GERUS: Hier is nou vir jou 'n ongelooflike spesiale aanbod en dis NET vir September 2024! Bemark jou besigheid vir slegs R5000p/m vir 6 maande - 30 Advertensies plus 1 onderhoud p/m op LEKKER FM! Advertensie koste ingesluit. Skakel 012 664 1167 of epos: info@lekkerfm.com
0
2
0
KRAGDAG 2024: LEKKER FM is by KragDag 2024 en dit is baie LEKKER! Hier is BAIE stalletjies en vermaak! Kom maak ‘n draai! #lekkerfm #kragdag2024 #disnoulekker #ketelkraal #kragdag
0
0
1
LEKKER RUGBY!!! LEKKER FM maak LEKKER musiek vandag by Centurion Rugby Klub. Dit is CRK Jeug rugbydag! Hier is BAIE spanne en rugby vandag! #LekkerRugby #disnoulekker #lekkerfm #centurionrugbyklub
0
0
0
LUISTER GERUS: Anton Olwage gesels met Cilliers Brink, Burgemeester van Tshwane 18-06-24 #burgemeester #lekkerfm #Dienslewering #tshwane Kliek hier en luister weer 👉
0
0
0
LEKKER FM is weer BAIE besig vandag!!! Skakel in en luister op 98.3FM as jy wil WEN, of aanlyn op LEKKER FM saai regstreeks uit vanaf MHC World, Arcadia en jy kan BAIE pryse wen, luister uit en w/app 0637450745. #wenwenwen #lekkerfm #MHCWorld
0
0
1
Dit is nou LEKKER!!! Donuts with Dad by Laerskool Hennopspark!!! LEKKER FM maak lekker musiek!!! #donutswithdad #lekkerfm #lekkermusiek #vadersdag2024
0
0
1
LEKKER FM maak LEKKER musiek by Hoërskool Hans Moore wat vandag rugby speel teen Hoërskool Dinamika! Dis nou LEKKER!!! #HoërskoolHansMoore #hoërskooldinamika #LekkerRugby #lekkerfm
0
0
2
LEKKER FM is vandag ook by Laerskool Tygerpoort se kaskardag EN DIS LEKKER!!! #lekkertygies #LaerskoolTygerpoort #kaskardag #lekkerfm
0
0
1
LEKKER FM saai regstreeks uit by Cash Converters Menlyn Retail Park - 09H00 tot 12H00! Kom maak ‘n draai en spandeer R500 of meer en staan die kans om ‘n slim TV te wen! Sê ook sommer hello vir Simoné Stoop! #cashconvertersmenlyn #lekkerfm #bemarkjoubesigheid
0
0
1
PLAASJAPIE FEES! Bespreek jou kaartjie vandag!!! 11 Mei 2024, Laerskool Swartkop terrein. Dit gaan LEKKER wees!!! Luister gerus vir meer detail 👉: #plaasjapiefees #lekkerfm
0
0
0
OPEDAG: LEKKER FM saai regstreeks uit tussen 15:00-18:00 by Hoërskool Eldoraigne se opedag! Bring jou kind/kinders en kom sien of Hoërskool Eldoraigne die skool vir hom/haar is. Die opedag hou aan tot 20H00. #opedag2024 #lekkerfm #hoërskooleldoraigne
0
0
0
LEKKER FM maak vanaand LEKKER musiek by Laerskool Hennopspark se Ma en Seun dans. Dis nou LEKKER!!! #maenseundans #lekkerfm #laerskoolhennopspark
0
0
1