@Tiromusiek
Gebore in Namibië en huidiglik in Suid Afrika gevestig, waar ek my droom as sanger uitleef. My Afrikaanse album is nou beskikbaar in Musica. #kindvanGod