![ProntuitTV Profile](https://pbs.twimg.com/profile_images/709738555736719360/5AAh7UyT_x96.jpg)
ProntuitTV
@ProntuitTV
Followers
1K
Following
51
Statuses
2K
Ons ondersoek stories deur gesprek, ná dit nuus was. Kabous Meiring maak seker Prontuit vind aanklank by 'n wye spektrum Suid-Afrikaners.
Johannesburg, South Africa
Joined March 2016
Meeste van ons was al aan tafel saam met familielede met wie ons nie 100% saamstem oor alles in die lewe nie. Hoe hanteer jy hierdie potensiële konflik oor Kersfees? Skakel vanaand 21:00 in op @kykNETtv vir die laaste episode van @ProntuitTV
1
0
3
Geseënde Kersfees! Dit is ‘n tyd vir geliefdes en welwillendheid, maar dit beteken nie dat ‘n familiesaamtrek altyd maanskyn en rose is nie. Hoe hanteer ons moeilike familieverhoudings tydens die feesseisoen? Moenie @ProntuitTV Dinsdag 21:00 misloop nie. @kykNETtv
0
0
0
Watter vaardighede verg dit deesdae om ’n ouer te wees? Hoe kan ’n mens die beste ouerskapvennootskap, oftewel ’n verenigde front as ouers, skep en op voortbou? Ons gesels oor die voordele en uitdagings van ouerskap in ’n moderne wêreld. @ProntuitTV vanaand, 21:00 op @kykNETtv
0
0
0
Ons gesels dié week op @ProntuitTV oor die voordele en uitdagings van moderne ouerskap: Om ’n ouereenheid te vorm wat goed sáámwerk, is nie aldag maklik nie, en hoe hanteer enkelouers dit? Dinsdag 21:00 op @kykNET
0
0
0
Dinsdagaand fokus @ProntuitTV op eensaamheid in ‘n digitale samelewing. Maak tegnologie ons wêreld groter, of kleiner? Dinsdag 21:00 op @kykNETtv
0
1
0
Kan tegnologie gebruik word om egte konneksies te maak? @ProntuitTV praat Dinsdag 5 Des oor eensaamheid, 21:00 op @kykNETtv
0
1
1
Byna elke Suid-Afrikaner het ’n storie om te deel oor ‘n inbraak, kaping of soortgelyke misdade wat hulle self ervaar het. Hoe hanteer ons hierdie trauma? Is ons werklik ‘n veerkragtige nasie, of is ons net terminaal getraumatiseerd? Skakel 21:00 in vir @ProntuitTV op @kykNETtv
0
0
1
Ons gesels vanaand op @ProntuitTV oor hoe Suid-Afrikaners die aanhoudende blootstelling aan trauma hanteer: Is ons werklik ’n veerkragtige nasie of is ons terminaal getraumatiseerd? Prontuit elke Dinsdag om 21:00 op @kykNETtv
0
0
0
@ProntuitTV op @kykNET kyk na die brande wat oor Erfenis-naweek verwoesting gesaai het by die Mabalingwe-natuurreservaat in Limpopo - 56 huise was vernietig. Vanaand om 21:00.
0
0
1
13 000 ha se grond rondom Bela-Bela in Limpopo het onder vlamme deurgeloop oor Erfenis-naweek. Byna die hele Mabalingwe-natuurreservaat het afgebrand, en 56 huise is in puin gelaat. Skakel Dinsdagaand om 21:00 in vir @ProntuitTV op @kykNETtv .
0
1
0
Talle Suid-Afrikaners sukkel jare lank om hulle boedels te beredder. Daar is haakplekke by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) én die meesterskantoor. Hoe kan dit aangespreek word? Skakel vanaand om 21:00 in vir @ProntuitTV op @kykNETtv
0
1
0
Sukkel jy om ‘n boedel te beredder? Stuur asseblief ‘n e-pos na prontuit@aktueel.tv en verduidelik vir ons hoe lank en hoekom jy met die proses sukkel. @ProntuitTV @kykNETtv
0
1
0
Aanhouer wen, lui die gesegde. @ProntuitTV ondersoek uithousport - van ‘n reuse seiljagverdvaart tot uithouritte met perde, en die allergewilde Comrades-wedloop. Moenie vanaand se episode van Prontuit misloop nie, 21:00 op @kykNETtv
0
0
0
@ProntuitTV kyk na uithousport en gesels met die perderuiters Jakkie en Ewen Mellet, die ultra-atleet Adéle Broodryk, en die seiljagvaarder, Kirsten Neuschäfer, wat die 2022 Golden Globe-wedvaart gewen het. Skakel Dinsdagaand om 21:00 in op @kykNETtv
0
1
0
In 2020 het die Internasionale Vereniging van Ultra-hardlopers ‘n massiewe studie oor ultra-wedlope gedoen. Dit het bewys dat Suid-Afrikaners die vinnigste gemiddelde tye in die wêreld het. Hoekom is ons so gaande oor uithousport? @ProntuitTV Dinsdagaand, om 21:00 op @kykNETtv
0
0
0
Hoe voorkom jy sekere siektes? Wat kan ons by die wêreld se Blue Zones leer oor ‘n gesonde leefstyl? Ons gesels met kenners oor voorkomende gesondheid. @ProntuitTV vanaad om 21:00 op @kykNETtv
0
0
0
Kreun jy ook as die paaiment vir jou mediese fonds nou aan die einde van die maand afgetrek word? Wat kan ons doen om ‘n lang en duur besoek aan die hospitaal te vermy? Hoe verhoed jy sekere siektes? @ProntuitTV gesels moreaand oor voorkomende gesondheid. @kykNETtv
0
1
1
Wil jong Suid-Afrikaners bly, of gaan hulle gly? Vanaand gesels @ProntuitTV met jong planmakers wat kies om te bly en trou sweer aan ’n beter Suid-Afrika vir almal. Skakel om 21:00 in op @kykNETtv
0
0
1
@ProntuitTV gesels vanaand met jong ambisieuse Suid-Afrikaners wat planne beraam om hulle medemens te help: van om kostes in voedselproduksie te verlaag, energie- en waterbesparing, tot beter stad- en streeksbeplanning. Prontuit Dinsdagaand 21:00 op @kykNETtv
1
0
0
Wat is nageboortedepressie? In Suid-Afrika het studies bevind dat meer as 30% van vroue ly, tydens of na swangerskap, aan ’n gemoedsversteuring. Ons gesels Dinsdagaand (môreaand) op @ProntuitTV met twee sielkundiges en ’n ma wat self aan nageboortedepressie gely het. @kykNETtv
0
0
1