NBPublishers Profile Banner
NB Publishers Profile
NB Publishers

@NBPublishers

Followers
8K
Following
4K
Statuses
11K

🇿🇦's largest home-grown publishing company. 📚Imprints: Tafelberg, H&R, Queillerie, Kwela, Pharos, Best Books, Melinda Ferguson Books, and Lux Verbi.

Cape Town, South Africa
Joined February 2009
Don't wanna be here? Send us removal request.
@NBPublishers
NB Publishers
6 days
NB-Uitgewers en Human & Rousseau bring hiermee hulde aan die geliefde skrywer, Joha van Dyk wat gister op 27-jarige ouderdom oorlede is. Dit was ’n groot voorreg om vir Joha te ken en haar werk uit te gee.
Tweet media one
0
1
0
@NBPublishers
NB Publishers
9 days
Daar word weekliks twee van ons boeke as Huisgenoot-blokraaipryse weggegee📚 Hierdie week, (6 Februarie uitgawe), is 'Suid-Afrikaanse leefstylgids vir Diabetes' en 'Geroep vir meer' die gekose boeke! 🔗Meer oor hierdie boeke:
Tweet media one
Tweet media two
0
1
0
@NBPublishers
NB Publishers
10 days
📚NOU BESKIKBAAR📚 'Ontvoer' deur Constant van der Merwe. Ekspolisieman George Ekermans sien hoe ’n meisie in ’n bakkie ingedwing word en al leidraad is ’n eienaardige goue hangertjie wat die meisie laat val het... 🔗Meer inligting:
Tweet media one
0
2
0
@NBPublishers
NB Publishers
13 days
📚NUUT IN FEBRUARIE📚 'Pérsomi' deur Irma Joubert. Die geliefde boek van Irma Joubert is terug met 'n nuwe pragtige omslag en in 'n groter formaat! 🔗Vir meer inligting:
Tweet media one
0
1
0
@NBPublishers
NB Publishers
16 days
📚NUUT IN FEBRUARIE📚 'Landuit' deur Zirk van den Berg. Zirk van den Berg het min geweet wat dit sou verg vir ʼn huis vol Kapenaars om Kiwi’s te word, toe hy in 1998 met sy gesin na Nieu-Seeland verhuis... 🔗Vir meer inligting:
Tweet media one
0
2
1
@NBPublishers
NB Publishers
16 days
Daar word weekliks twee van ons boeke as Huisgenoot-blokraaipryse weggegee📚 Hierdie week, (30 Januarie uitgawe), is 'Met my honde' en 'Capitec: Stryd met die grotes' die gekose boeke! 🔗Meer oor hierdie boeke:
Tweet media one
Tweet media two
0
1
0
@NBPublishers
NB Publishers
17 days
📚NOW AVAILABLE📚 'Our Long Walk to Economic Freedom: Second Edition' by Johan Fourie. This enriching journey through an African-centred history reveals the roots and reasons for prosperity. 🔗More info:
Tweet media one
0
4
1
@NBPublishers
NB Publishers
19 days
📚NUUT IN FEBRUARIE📚 'Is jy orraait, Elizabeth?' deur Rozaan de Wet Boer. ’n Roman oor drie vroue wat dekades lank bevriend is en elkeen met hulle eie persoonlike probleme en gesinskwessies worstel. 🔗Vir meer:
Tweet media one
0
2
1
@NBPublishers
NB Publishers
23 days
LEVEL UP this 2025 with these business books and start the BACK TO BUSINESS season with a BANG!🔥📚 'Betting on a Darkie', 'In the Driving Seat', and 'Whitey' are books that will help you LEVEL UP this year.🌟 🔗More info:
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
0
2
2
@NBPublishers
NB Publishers
23 days
Daar word weekliks twee van ons boeke as Huisgenoot-blokraaipryse weggegee📚 Hierdie week, (23 Januarie uitgawe), is 'Draaie, swaaie en afdwaalpaaie' en 'Die geskenk' die gekose boeke! 🔗Meer oor hierdie boeke:
Tweet media one
Tweet media two
0
2
1
@NBPublishers
NB Publishers
23 days
LEVEL UP this 2025 with these business books and start the BACK TO BUSINESS season with a BANG!🔥📚 These are books that will help you LEVEL UP this year.🌟 🔗More info:
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
0
2
0
@NBPublishers
NB Publishers
24 days
📚Kom kuier saam by die bekendstellings van 'Ontvoer' deur Constant van der Merwe📚 Sien asseblief die uitnodigings onder. 🔗Vir meer inligting:
Tweet media one
Tweet media two
0
1
0
@NBPublishers
NB Publishers
24 days
LEVEL UP this 2025 with these business books and start the BACK TO BUSINESS season with a BANG!🔥📚 'Anton Rupert', 'Business Writing for South Africans', and 'Finding Purpose' are books that will help you LEVEL UP this year.🌟 🔗More info:
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
0
1
3
@NBPublishers
NB Publishers
25 days
📚NUUT IN JANUARIE📚 'Ontvoer' deur Constant van der Merwe. Ekspolisieman George Ekermans sien hoe ’n meisie in ’n bakkie ingedwing word en al leidraad is ’n eienaardige goue hangertjie wat die meisie laat val het... 🔗Meer: #Ontvoer
Tweet media one
0
2
1
@NBPublishers
NB Publishers
25 days
📚Come meet Rorisang Thandekiso, author of 'Disciple'📚 Please see the invitations below. 🔗For more information: #RorisangThandekiso #Disciple
Tweet media one
Tweet media two
0
2
1
@NBPublishers
NB Publishers
25 days
LEVEL UP this 2025 with these business books and start the BACK TO BUSINESS season with a BANG!🔥📚 'The Billionaire Career', 'Winning the Property Game', and 'Small Business – Big Plans' are books that will help you LEVEL UP this year.🌟 🔗More info:
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
0
1
2
@NBPublishers
NB Publishers
26 days
@DMJoubert It's coming later this week!📚
1
0
1
@NBPublishers
NB Publishers
27 days
LEVEL UP this 2025 with these business books and start the BACK TO BUSINESS season with a BANG!🔥📚 'Vusi', 'The Future', and 'Buy Your First Home' are books that will help you LEVEL UP this year.🌟 SUCCESS starts here... 🔗More info:
Tweet media one
Tweet media two
Tweet media three
0
2
2
@NBPublishers
NB Publishers
1 month
Daar word weekliks twee van ons boeke as Huisgenoot-blokraaipryse weggegee📚 Hierdie week, (9 tot 15 Januarie), is 'Marinda kook met blikkies en pakkies' en ''n Droomman vir Carmi' die gekose boeke! 🔗Meer oor hierdie boeke:
Tweet media one
Tweet media two
0
1
0