Laeveld Agrochem Profile
Laeveld Agrochem

@Laeveld_Agro

Followers
570
Following
0
Statuses
2K

Laeveld Agrochem is sedert 1991 aktief as 'n landbou-ondersteuningskrag in die Noordelike- en Oostelike gebiede van Suider Afrika.

Joined June 2012
Don't wanna be here? Send us removal request.
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
Dit verg meer as bloot ‘n sakkie bemesting en ‘n kan water om ‘n 556 kg boerpampoen op te lewer. Die Le Roux-familie van Doornpoort, Pretoria, spog met SA se grootste boerpampoen. Die pampoen het ingeweeg op 556 kg en...
0
0
4
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
Om volhoubaar te boer te midde van ‘n onsekere Suid-Afrikaanse ekonomiese klimaat, is makliker gesê as gedaan, maar dis hoegenaamd nie onmoontlik nie. Lees meer oor wat Dawie Roodt oor die saak te sê het:
0
3
2
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
Het jy al Laeveld Agrochem se nuutste tegnologie onder oë gehad? Lees meer oor hoe Decision Farming™ jou kan help om beter te boer:
0
0
0
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
Laeveld Agrochem staan gereed met GROOT nuus vir almal wat aan ons kompetisie deelgeneem het: Die uitslae is in! Die gelukkige wenners wat elk vandeesweek wegstap met ‘n stel kaartjies na Classics Is Groot by die Sun...
0
0
0
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
WEN GROOT MET LAEVELD! Ons het 5 dubbelkaartjies op die spel vir 5 gelukkige paartjies om Classics Is Groot, 9 Junie by Sun Arena at Times Square in Pretoria, by te woon! Om in te skryf, vertel ons in die OPMERKINGS...
0
0
0
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
BOERE, WEN GROOT MET LAEVELD! Ons het 5 dubbelkaartjies op die spel vir 5 gelukkige paartjies om Classics Is Groot, 9 Junie by Sun Arena at Times Square in Pretoria, by te woon! Om in te skryf, vertel ons in die...
0
1
2
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
WAT IS ‘N SA-BOER SONDER SPESIALISERING? Om tot die Suid-Afrikaanse landbou by te dra, moet ‘n boer nie net skouer aan die wiel kan sit op sy lande nie! Hy moet ook kan innoveer en beplan, mark -en industrienavorsing...
0
0
2
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
0
0
0
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
Al gewonder hoe hommeltuie landboutegnologie na die volgende vlak neem? Vind ‘n bietjie meer uit:
0
0
0
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
Donnalee Roberts speel Lana in #StroomopFilm. Lana is 'n dinamiese dokter met ‘n passie vir haar werk – soms ten koste van haarself. Is #AvontuurTerapie net nog iets op haar ‘check list’?
0
0
1
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
‘n Boervrou maak ‘n plan, maar gewoonlik het sy reeds een! 😉 Hier is ons nuutste episode van "Boervrou maak 'n plan", saam met Stroomop Film, Donnalee Roberts en Simoné Nortmann. Ons hoor graag van die wyshede wat jý...
0
0
1
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
Omri van Zyl, Agri SA’s executive director, on Monday night debated expropriation without compensation.
0
0
0
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
Omri van Zyl, Agri SA se uitvoerende direkteur het Maandagaand op die program Prontuit saam met ‘n paneel besin oor onteiening sonder vergoeding. Kyk hier na die debat:
0
0
0
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
Raai wat? Ons nuutste "Boervrou maak 'n plan"-episode met Stroomop Film, Donnalee Roberts en Simoné Nortmann is uit! Het jy enige boervrou-rate om te deel? Laat weet ons in die OPMERKINGS en hou ons Facebookblad dop vir meer!
1
0
1
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
Reg vir nog ‘n bietjie lewensraad van ons Suid-Afrikaanse boere se beterhelftes? Hier is jou heel nuutste en finale episode van "Boervrou maak 'n plan", saam met @Stroomop Film, @Donnalee Roberts en @Simoné Nortmann!
0
3
2
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
Met die groeiende tendens van organiese boerdery in Suid-Afrika, wonder jy as boer en verbruiker dalk of die regulering van insekdoders en ander landbouchemiese produkte iets van die verlede behoort te wees. Aan die ander kant, kan ons...
0
1
2
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
Dis tyd vir ‘n splinternuwe episode van "Boervrou maak 'n plan", met Stroomop Film, Donnalee Roberts en Simoné Nortmann! Druk die DEEL-knoppie en hou ons Facebook-blad dop vir meer! 😉
0
0
1
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
Dis ons plesier om die eerste van ons vyf splinternuwe "Boervrou maak 'n plan" minireeks-episodes met julle te deel! En hier is die goeie nuus – jy kan ook deel in al die opwinding deur hierdie reeks op JOU tydlyn te deel! 😉 Hou intussen ons s’n...
0
2
1
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
WAAROM IS ONKRUIDBEHEER ‘N INTEGRALE ASPEK VAN DIE GRONDKWALITEIT VAN JOU LANDERY? Landerye moet onkruidvry gehou word sodat daar nie potensieël-besmette gasheerplante oorgedra word aan die volgende oes nie. Hoewel Oklahoma ‘n...
0
1
1
@Laeveld_Agro
Laeveld Agrochem
7 years
0
0
0