![jouSTERRE Profile](https://pbs.twimg.com/profile_images/1418502725524918272/8orcfzoi_x96.jpg)
jouSTERRE
@JouSterre
Followers
132
Following
30
Statuses
469
jouSTERRE is jou tuiste vir al jou vermaaklikheidsnuus in Afrikaans. [email protected]
Joined July 2021
TiNo is nuut op die toneel en het sopas sy eerste enkelsnit en musiekvideo bekendgestel. Lees meer hier: @VonkMusiek
0
0
0
Gaan jy hierdie jaar inskryf vir die nuwe seisoen van @IdolsSA? Hier is die nuwe beoordelaars:
0
0
0
Is jy 'n aanhanger van die @JurassicWorld rolprente - daar is 'n nuwe een oppad! Lees meer hier:
0
0
0
@heinzwinckler en Alette Winckler se boek is nou by goeie boekwinkels beskikbaar. Lees meer hier:
0
0
0