![Hoërskool Monument Monument Highschool Profile](https://pbs.twimg.com/profile_images/1092743004476051456/v4hvYH43_x96.jpg)
Hoërskool Monument Monument Highschool
@HMonument
Followers
1K
Following
120
Statuses
2K
Monnas uniek gefokus - Second to none!
h/v Blommestein & Tweede str.
Joined May 2014
#WinterSportWoensdag🏆🏉🏆 Is julle net so opgewonde soos ons dat daar weer sport is? 🎉🥳 Hou ons blad dop vir meer inligting. #MonnasVSWaterKloof #MonnasRugby #Monnas #UniekGefokus #SecondToNone #LiewerSlytAsRoes #100YearsOfExcellence 💯💯
0
0
3
Dit IS DIE PROGRAM vir die komende naweek se RUGBY. 🏆🏉 Ons kan nie meer wag nie! Ongelukkig word geen toeskouers toegelaat nie maar die wedstryde sal regstreeks uitgesaai word op #Monnas #UniekGefokus #SecondToNone #LiewerSlytAsRoes
0
0
3
#MonnasAtletiek 🥈 MONNAS is trots op ons Gooi-afrigter, Leandrie Geel met haar Silver medalje in die Hammergooi tydens die afgelope SA Senior -kampioenskappe. Baie geluk! #Monnas #MonnasTrots #UniekGefokus #SecondToNone #LiewerSlytAsRoes #100yearsofexcellence 💯💯
0
0
2
#GoeieVrydag🙏 Mag elkeen van julle ‘n geseënde Goeie Vrydag hê en ‘n meer geseënde Paasnaweek beleef!🙏🌻 Bly veilig, Monnas mis julle!❤️ #Paasnaweek #GodIsLiefde #Geseënd #HyIsInBeheer
0
0
3
#Dankbaar 🙏 Monnas wil graag vir Itec baie dankie sê vir hul eeufeesjaarborgskap. Dankie vir puik diens en betrokkenheid by ons Monnas-leerders se opvoeding. #Monnas #UniekGefokus #SecondToNone #LiewerSlytAsRoes #100yearsofexcellence🏆
0
0
4
#MonnasNoodhulp 💪 Ons is so TROTS op ons leerders wat die afgelope naweek ń noodhulpkursus voltooi het! Well done! ⭐️⭐️ #Monnas #UniekGefokus #SecondToNone #LiewerSlytAsRoes
#DaarsIetsBesondersAanMonnas
0
0
3
Stephan Schönborn (Gr. 9) learner participated in the WMO World Championships in Blackpool where he achieved a gold medal🥇 for Traditional Hard Forms for boys u.18. He was the youngest in the division by two years. We are so proud of you Stephan! #SecondToNone
0
0
2
#NuweKoorleier 🎶🎵 Baie welkom aan ons nuwe koorleier Anton Pottas, ons glo dat jy dit baie sal geniet hier by Monnas. Mag jy suksesvol wees in al die take wat jy gaan aanpak!👏 Ons is opgewonde om jou deel te hê van die Monnas-familie.🤗🙏 #LiewerSlytAsRoes
0
0
5
#MonnasKrieket 🏆🏏🏆 AANDAG: VOORNEMENDE GRAAD 8's! 👇👇 #Monnas 🥇🏆 #UniekGefokus #SecondToNone #LiewerSlytAsRoes #Monumentare2020 #DaarsIetsBesondersAanMonnas 🌟🌟🤩🏆
0
0
1
#NEAPrysuitdeling 🎶🎼🎻🌻 Monnas eindig algeheel as skool 2de by die NEA prysuitdeling. Baie geluk aan ons Kultuur! Ons is trots op julle!👏😊 #MonnasTrots #LiewerSlytAsRoes #UniekGefokus @ Hoërskool Monument High
0
0
4
#MonnasKultuur 🎭 Tydens die RACA SHOWCASE het Monnas geskitter in hulle optredes en prestasies: B. Eloff-Overall Drama and Speech Winner, S.Rennie-Overall Instrumental Winner, I.Modipane-Best Motivational Item,Jade Hibbert-XFactor Trophy,Thielo Kobe-best MC Award.
0
0
2
Indien u belangstel om in ons 2019 jaarblad te adverteer, kontak gerus bemarking@monnas.co.za vir meer inligting. #Monnas #UniekGefokus #SecondToNone #LiewerSlytAsRoes #Jaarblad2019
0
0
1
#WittruiKnipmesBraai🔥🏉 Hiermee 'n herinnering aan ons 2020 Wittrui Knipmes-Braai lootsvergadering op Donderdag, 31 Oktober 2019 om 18:00 in die Varia. #DaarIsIetsBesondersAanMonnas #2020
0
0
1