FmHarties Profile Banner
HartiesFM Profile
HartiesFM

@FmHarties

Followers
76
Following
139
Statuses
1K

Jou NUWE gunsteling Radio Stasie in Afrikaans.

Little Paris, Hartebeespoort
Joined March 2022
Don't wanna be here? Send us removal request.
@FmHarties
HartiesFM
1 year
Môre oggend in SATERDAG JOLYT 🎼 (tussen 6vm en 9vm) saam met André Esterhuyse op Harties FM 📻 #André🎙️ is in gesprek met #Les & hulle gesels oor "Coach Lifting" Maak seker jy is ingeskakel 🎧 op Die bydrae ONS OMGEWING 📸 begin skuins na 8.
Tweet media one
0
0
0
@FmHarties
HartiesFM
1 year
Hier is jou Weer ⛅ Vooruitsigte vir môre 18 Augustus 2023. Ons bedank graag @VoxWeatherZa
0
0
0
@FmHarties
HartiesFM
1 year
MIDDAG NUUS 🎙️@Hartiesfm In samewerking met @maroelamedia Antwoorde geëis oor Zuma se spesiale kwytskelding
0
0
0
@FmHarties
HartiesFM
1 year
Vanmiddag om 16h15 in die program IN DIE KOLLIG🎙️gesels Hein van Wyk met Louw van den Heever 🎤 van @TPromosies oor sy splinteruwe enkelsnit vrystelling MY HART KLOP 🎼 Ons vind sommer ook so bietjie meer uit oor haar lewe, musiek loopbaan en hoe hy tot hier gekom het.
Tweet media one
0
0
1
@FmHarties
HartiesFM
1 year
OGGEND KLANKE 🎼 Hier is @AndrietteNorman met haar baie gewilde liedjie PÊREL VIR 'N KROON 📺🎵 #Andriette se musiek kan ook gehoor word op @FmHarties
0
0
0
@FmHarties
HartiesFM
1 year
UIT DIE NUUS KANTOOR 🎙️Harties FM 📻 Met dank aan @maroelamedia Nóg partye genooi om by Veelpartyhandves aan te sluit
0
0
0
@FmHarties
HartiesFM
1 year
Vanmiddag om 16h15 in die program IN DIE KOLLIG🎙️gesels @hein_van_wyk met Louw van den Heever 🎤 van @TPromosies oor sy splinteruwe enkelsnit vrystelling MY HART KLOP 🎼 Ons vind sommer ook so bietjie meer uit oor sy lewe, musiek loopbaan en hoe hy tot hier gekom het.
Tweet media one
0
0
0
@FmHarties
HartiesFM
1 year
@FmHarties sal vir die volgende 3 dae al sy Media Plasings hier hanteer, asook op ons Instagram en Tik Tok Rek. Ons FB is deur FB geblokkeer vir 3 dae. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.
0
0
0
@FmHarties
HartiesFM
2 years
RT @skalabrak: My old lockmate Pote Human - Man of the Match!
0
29
0
@FmHarties
HartiesFM
2 years
Baie Baie Geluk🎉 aan Dozi Page 🎤 met sy Verjaardag🎁 vandag. #Dozi ons hoop jy het 'n Fantastiese dag 💛 en dat jy sommer baie bederf word. Baie Voorspoed met jou nuwe Lewensjaar 🙌 Dit kom met baie liefde van al ons Luisteraars en die hele Harties FM 📻 Span
Tweet media one
0
0
0
@FmHarties
HartiesFM
2 years
@TheMarketingZoo Baie Baie Geluk met jou Verjaardag Bobby🎁
0
0
0
@FmHarties
HartiesFM
2 years
Harties FM 📻 ervaar tans Tegniese probleme met ons REGSTREEKSE Uitsending 🎙️ Ons Tegniese Span werk aan die probleem en beloof om ons so spoedig moontlik terug te hê op die lug. Jy kan intussen na heerlike Ononderbroke Musiek 🎼
Tweet media one
1
0
1
@FmHarties
HartiesFM
2 years
Vanmiddag om 17h15 in die program IN DIE KOLLIG 🎙️op Harties FM 📻 gesels Hein met die Sanger Stefan Jansen Music 🎤 van Starburst Promotions oor sy lewe, musiek loopbaan en nuutste enkelsnit vrystelling WASTING TIME 🎼 Maak seker jy is ingeskakel 🎧
Tweet media one
0
0
0
@FmHarties
HartiesFM
2 years
Jy mag nie hierdie komende Maandag se HOOFSTUK VAN HOOP 🎼 saam met @pietermotiveer misloop nie. 'n Baie spesiale Gas kom kuier in die Harties FM 📻 Ateljee. Die identiteit van hierdie spesiale Gas, bly egter steeds anoniem😉 Kry jou voor die Radio 📻
Tweet media one
0
0
0
@FmHarties
HartiesFM
2 years
Hierdie komende Saterdag kan jy jouself regmaak vir 'n splinternuwe Treffers Parade (TOP 30) op Harties FM 📻 HunTer Leite will be presenting the brand new Harties FM TOP 30 🎼 from this coming Saturday the 4th of March 2023. Tune in from 9am on
Tweet media one
0
0
0
@FmHarties
HartiesFM
2 years
Vanmiddag om 17h30 in die program IN DIE KOLLIG 🎙️gesels Hein van Wyk met die Groep #Legkaart🎤 van @StarburstPromo oor hulle splinternuwe enkelsnit NUWE REISE 🎼 Kry jou ietwat later voor die Radio 📻
Tweet media one
0
1
1
@FmHarties
HartiesFM
2 years
Vanaand om 19h00 kan jy inskakel vir 'n splinternuwe program hier op Harties FM 📻aangebied deur Pieter Motiveer 🎙️WOENSDAG WAAIBS🎼 vat jou deur 10uur toe vanaand & beloof om net die beste geselskap te bied vir die Klein Saterdag aand 🎉 Kry jou voor die Draadloos.
Tweet media one
0
0
0
@FmHarties
HartiesFM
2 years
Die maand Februarie (oftewel Valentyns maand) bring nog baie meer spesiale aanbiedinge! Neem gerus kennis van Spesiale Aanbiedinge by @PedalSprocket vir die maand Februarie. Kry jou daar! #hartiesfm #promotion #specialoffer #pedalsprocket
Tweet media one
Tweet media two
0
0
0
@FmHarties
HartiesFM
2 years
RT @Eskom_SA: #PowerAlert1 Stage 6 loadshedding will be implemented from 16:00 on Wednesday until further notice
Tweet media one
0
495
0
@FmHarties
HartiesFM
2 years
Hein van Wyk staan weer vandag in vir Wimpie Botha in die program DIE ANDERS BREKFIS (tussen 6 en 9vm). Skakel gerus in:
0
0
0